+37
Selfsorg in Westdene

Stellies Accommodation - Room 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Alicia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Vriendelike mense, netjiese en skoon vertrekke. Veilige parkering. Ons het wel net een aand oorgeslaap, maar dit was regtig lekker om hier oor te slaap. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was ons eerste keer daar en die ontvangs was asof ons mekaar al jare ken. Christelle was so gaaf om vir ons voor die tyd 'n WhatsApp te stuur met 'n pin-drop en die kode van die hek. Met ons aankoms daar het sy reeds die aircon aangesit dat ons gerieflik in aanvaarbare temperature kon afpak. Die plek is ongelooflik skoon en netjies met 'n 51 duim televisie, my vrou kon die kanale kyk wat sy van hou, nie SABC 1, 2, 3, ETV of net sokker nie. Verder was ons bederf met 'tuisgebakte' beskuit en 'n Nespresso koffiemaker, jy kon kies, fancy of nie fancy koffie nie. Die parkeering is baie groot, selfs vir vakansiegangers met waentjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesome. It was an amazing place and very cosy and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjiese rustige plek. Pragtig skoon, netjies, vriendelike gasvrou, goed ingelig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike, netjiese, knus oorblyplekkie. Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou het ekstra moeite met ons gedoen waarvoor ons oneindig dankbaar is. Die woonstel is nogal klein, maar het alles in om lekker te kan oorbly: goeie linne, 'n lekker stort, melk in die yskas, toegang tot 'n braaiplek en 'n tafel met stoele buite. Parkeerplek was onderdak en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was 'n lekker plek in Keetmanshoop om te bly. Stellies is 'n baie lekker plek om te bly. Baie netjies en gerieflik. Gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very cozy stay. Perfect for a quick sleepover during a business trip. All was as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emfrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en baie mooi! Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering vir motor. Goeie WiFi. Maklike in- en uitcheck. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stemmig, gerus en 'n oase in 'n warm area. Pragtige plekke en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die kuier was aangenaam. Vriendelike Afrikaanse mense, ons was hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12th Str, Nr 167, Westdene, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA517a0e9b1d6e58d85e7f9768dc11e13dfa6cd8d0ea15bbf53df9acbd95f3ebcb4e5a8fecaae7ff4b1aab681ef2eae90f7886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 12th Str, Nr 167 Westdene Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.571530746435 18.121271408573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang