Stephward Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- White Suite
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Green Suite
- Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kindertariewe geld vir kinders van 1 tot 5 jaar oud. Kinders ouer as 5 jaar word die standaard deeltarief gehef. Wittebroodspaartjies word verwelkom in 'n romantiese omgewing met 'n komplimentêre bottel vonkelwyn in hul suite met aankoms. Die landgoed maak ook voorsiening vir troues, insluitend seremonies en onthale, gekoördineer deur die interne geleentheidsbeplanner.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Meriel Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang