Stirling Place 7

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel se stoep, vloer en badkamers word daagliks op weeksdae skoongemaak.
Geen geraas word toegelaat nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis wat direk aan eienaar betaal moet word.
Die balans moet voor aankoms betaal word.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die eenheid via 8 trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Collison Street, Stirling Place 7, Manaba Beach, 4267, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE289nhQ27IbVkX2lZdG6ADFfhyuxLXaE6CxJb4RYHOpP0dOOzv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 11 Collison Street Stirling Place 7 4267 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.854269345019 30.38182382223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang