Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterretjie and Klein Sterretjie

Klein Sterretjie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die eerste verdieping en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, 'n stort en 'n toilet het. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, oond en stoof, yskas, eetgerei en breekware, potte en panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea voor die TV en sekere DStv-kanale ontspan. Daar is WiFi. Die leefarea bied toegang tot die stoep wat 'n etenstafel en braaigeriewe het.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen inklok of uitklok sal op Kersdag of Nuwejaarsdag plaasvind nie.
Die sleutels moet asb. by die Paternoster Rentals-kantoor gekry word.
Die balans van die bespreking moet 3 dae voor aankoms betaal word; sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word, tensy die volle bedrag ontvang is nie.
Hierdie eenheid kan op enige tyd slegs die aantal gaste akkommodeer soos wat op die besprekingsvorm aangedui is.
Geen harde musiek na 22:00.
Geen partytjies op die perseel. Bestuur behou die reg voor om huurders uit te sit wat nie aan hierdie reël gehoor gee nie.
Let asb. dat dele van die akkommodasie per trappe bereik word en nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Let asb. dat die instansie nie die magtiging het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Hulle aanvaar slegs EFT/bankoordragte.
Daar is 'n nie-terugbetaalbare troeteldierfooi van R250 vir tot 2 honde per huis. Nie meer as 2 honde op 'n keer nie.
Let wel dat kontant nie vir die volgende aanvaar word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldierfooie
- Balansbetalings
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sterretjie
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis is ideaal vir 'n groep of gesin van 8, en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea. Een van die slaapkamers op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en die ander een het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer lei na die balkon. Die slaapkamers op die grondverdieping het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en deel die badkamer wat slegs 'n stort het. Die oopplan-kombuis is met 'n oond en stoof , mikrogolf, yskas en tee- en koffiegeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is WiFi. Die stoep het 'n etenstafel en braaigeriewe. Die huis het 'n omsetterstelsel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen inklok of uitklok sal op Kersdag of Nuwejaarsdag plaasvind nie.
Die sleutels moet asb. by die Paternoster Rentals-kantoor gekry word.
Die balans van die bespreking moet 3 dae voor aankoms betaal word; sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word, tensy die volle bedrag ontvang is nie.
Hierdie eenheid kan op enige tyd slegs die aantal gaste akkommodeer soos wat op die besprekingsvorm aangedui is.
Geen harde musiek na 22:00.
Geen partytjies op die perseel. Bestuur behou die reg voor om huurders uit te sit wat nie aan hierdie reël gehoor gee nie.
Let asb. dat dele van die akkommodasie per trappe bereik word en nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Let asb. dat die instansie nie die magtiging het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Hulle aanvaar slegs EFT/bankoordragte.
Daar is 'n nie-terugbetaalbare troeteldierfooi van R250 vir tot 2 honde per huis. Nie meer as 2 honde op 'n keer nie.
Let wel dat kontant nie vir die volgende aanvaar word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldierfooie
- Balansbetalings
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282bc60f470041531e03df2faef7198704396ec391bce578c8c16983a3def9a2e2806b714c572e46f177f0d7c09c035d75d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 3 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804431 17.9003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem