Stevenski's Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 8
- Bed only
- Kamer 9
- Bed only
- Kamer 10
- Bed only
- Kamer 11 Delux en suite-bad en -stort
- Bed only
- Kamer 12 Delux en suite-bad en -stort
- Bed only
Huisreëls
Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekwoteerde tarief is 'n deeltarief per dag, tensy anders gespesifiseer.
Kinders van 0 tot 12 jaar betaal R50.
Kinders van 13 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Bepalings en voorwaardes vir Beach Club Self Catering Apartments:
Alle belasting word ingesluit by die tarief.
Ekstra items wat nie genoem word nie of persoonlike items sal by die gas se private rekening gevoeg word.
Die gekowteerde bedrag is per eenheid en net as 'n selfsorg-eenheid.
Geen etes of skoonmaak van die eenheid word ingesluit nie.
Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Vars linne word elke derde dag voorsien.
Rook is verbode in die eenheid.
Een parkeerplek word per eenheid voorsien.
Die eenheid is volledig gemeubileer, maar dit het nie 'n wasmasjien of skottelgoedwasser nie. Daar is 'n wasgoeddiens op die perseel.
'n TV met beperkte DStv-kanale is beskikbaar. Indien gaste toegang tot meer kanale wil hê, kan hulle hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.
Braaigeriewe is op die gemeenskaplike grasperk beskikbaar. Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Hardekool Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang