+27
Selfsorg in Kalahari

Steynmond Cottage

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Riemvasmaak Road, Kakamas, 8870, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Steynmond Cottage is 'n bekoorlike kothuis tussen die wingerd van 'n werkende druif-, rosyn- en pekanneut- uitvoerplaas. Die kothuis is in Kakamas geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n lessenaar en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die studeerkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die stoep met sitplek lei.

Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n pragtige, panoramiese uitsig oor die wingerd en pekanneutbome. Hierdie verblyf is ideaal vir kampeerwaens en karavane.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Joanne B
Gesin met tieners
5.0
Heavenly peaceful farm environment! Had a wonderful 3-night stay in this charming cottage. The peace and quiet were exactly what we nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Esther E
Gesin met tieners
5.0
Hemels. Heerlik. Dis net jammer oor die waterkrisis die oggend. Gasvrou was vinnig om als reg te kry.
Mei 2026
Elsabe C
Saam met lewensmaat
5.0
Holiday overnight stay on our way to Witsand Nature Reserve. Absolutely amazing place and the service from Annaleen was exceptional. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Lezanne V
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik en onoortreflik! Ongelooflike lekker verblyf! Alles wat jy nodig het om heerlik te ontspan!
Aug 2025
William Gerard H
4.8
Breathtaking views and a modern beautiful cottage. A cherry on the top. Excellent accommodation, situation and quality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Riemvasmaak Road, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Steynmond Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Riemvasmaak Road, Kakamas, 8870, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94cfc23cd73a3118a32616847eb37ec0919d57397aa88e5e56d8da237986f2e4218bd34aa26f1030f51a7aa1d58d7ae9720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Riemvasmaak Road Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.730400221582 20.604781524008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang