Stone Cottage
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Cosmos Street, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Stone Cottage is 'n knus toevlugsoord in Waterval Boven, 'n klein dorpie aan die rand van die Platorand, langs die oewer van die Elandsrivier. Dit is die ideale plek vir 'n rustige oornagverblyf.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n kinderbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het.
Daar is gemaklike sitplek en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, gasstoof en mikrogolfoond. Gaste sal ook toegang hê tot braaigeriewe en gratis parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Cosmos Street, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Cosmos Street, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang