+33
Selfsorg in Wes-Rand

Stone Hill - Sweet Thorn Tree Cottage

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Stone Hill - Sweet Thorn Tree Cottage is op 'n privaat bosveldplaas hoog bo die dorpie Magaliesburg geleë. Stone Hill bied troeteldiervriendelike verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, die tweede badkamer het 'n bad en daar is ook oor 'n buitestort.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan, die 5 km-staproete gaan stap, of in die gemeenskaplike swembad afkoel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 080
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb1c02bc9d9ac96c97e71ce7a8e5ad3f35ab0d1f1d7e1e1da4c859e05d08f40004ed24db4e469be036eb7622b9bbb4be5f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 080 per nag, vir 6 mense Farm KN 13 Steenekoppies 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.000235 27.568284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang