Stone Hill - Acacia Tree Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Stone Hill - Acacia Tree Cottage is op 'n privaat bosveldplaas hoog bo Magaliesburg. Stone Hill bied troeteldiervriendelike verblyf wat perfek is vir gaste wat graag van die stadsgewoel wil ontsnap.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die 2 gastebadkamers het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n rusbank, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan, stap of in die gemeenskaplike swembad swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang