Stonehurst Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Room 2 - Family Room
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Gesinskamer
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Room 10 with two single beds
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Room 11 with a Double Bed
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Room 12 with 2 Single Beds
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Room 14 with one Double bed and one Single Bed
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Tuinwoonstel
- Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave.
- Room 18 - Garden Flat
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Bevestig asseblief u inkloktyd met die gasheer sodra u bespreking gefinaliseer is. Stilte tussen 21:00 en 06:00. Respekteer asseblief ander gaste se reg op privaatheid en vrede. Geleenthede en partytjies kan teen redelike ure met die eienaar gereël word. Die kombuis is selfsorg; los dit asseblief in die toestand soos dit gevind is. Geen rook binne die huis nie, gaste is welkom om buite te rook (nie in die binnehof nie) - Geen rook in die kamers nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Frere Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang