Stoneygate Farm
7 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stoneygate Farm, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Stoneygate Farm is 'n rustige plaashuis-toevlugsoord in die berge rondom die skilderagtige dorpie Wakkerstroom. Omring deur oop landskappe en natuurlike skoonheid, bied die eiendom 'n vreedsame ontsnapping waar gaste kan ontspan en die rustigheid van die platteland kan geniet.
Die plaashuis kan tot 7 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n kindermatras. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n Aga-stoof sowel as 'n konvensionele gasstoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n lugbraaier. Basiese kookbenodigdhede soos potte, panne, sout en peper, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, word voorsien. Die ruim eetarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die gemaklike leefarea het 'n kaggel en sitplek. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan buitelewe op 2 stoepe geniet, ideaal vir oggendkoffie, buitebraai of om die sonsondergang oor die omliggende landskap te kyk. Die eiendom bied skilderagtige uitsigte, 'n tuin met buitemeubels en toegang tot boswandelpaaie en staproetes op die perseel. Gratis, veilige parkering is in die oprit beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Stoneygate Farm, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stoneygate Farm, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang