+13

Strand Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Leipold Street, Van Ryneveldt, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strand Holiday Home bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf 'n lieflike huis naby die see in die Strand. Die huis is ideaal vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 2 slaapbanke met slaapplek vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met EasyView DStv-kanale.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 41 Leipold Street, Van Ryneveldt, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Leipold Street, Van Ryneveldt, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29a365d32b6255576466787e4bd328cd920874595e1ef6ed65d73b02244eb58d30e2cacba7d88f62a14b0bb5b7e2b4a92f50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 41 Leipold Street Van Ryneveldt 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118342214118 18.832462872214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang