Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Duvets en kussings word voorsien. Bring asb. jou eie linne en handdoeke.
Gaste moet hulle eie braairooster bring.
'n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie dekodeerder saambring.
Geen rook word binne die eenheid toegelaat nie.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere akkommodeer nie en aanvaar ons nie studentegroepe, rampartytjies, bachelorette- of sosiale partytjies nie aangesien ons net geskik is vir gesinne of paartjies. Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Strand Street, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang