Studio 4 @ Black Eagles Rest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R180.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Bykomende skoonmaakdienste is beskikbaar gedurende die spitsseisoen op Dinsdae en Donderdae vir 'n duur van twee uur teen 'n addisionele fooi. Gaste kan hierdie diens direk met die gasheer reël.
Gaste kan ook by die gasheer navraag doen oor ekstra huuropsies, insluitend 'n boot met ski's, knieplanke, buise, elektriese bromponies en 'n vintage Vespa.
Vir gesinne wat met jong kinders reis, kan 'n kleuterbed of bababedjie teen 'n ekstra fooi aangevra word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Black Eagles Street, Oliphantskop Private Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang