Studio 51
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Southdowns Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio 51 is 'n ruim, moderne privaat ateljee wat aan die hoofhuis vas is en bied slaapplek vir 2 gaste in Port Alfred.
Die oopplan-ateljee is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n slim-TV met Netflix. Alle linne word voorsien. Die eenheid is veilig en het 'n alarm, met parkeerplek agter 'n geslote hek. Vriendelike honde is op die perseel.
Die ateljee is 3.1 km vanaf die Royal Port Alfred Gholfklub, 4.5 km vanaf die middestad en 1.2 km vanaf die strand, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers wat gemak, gerief en sekuriteit soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 51 Southdowns Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Southdowns Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang