Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is verhit- en eetgeriewe en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en die eenheid is troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die motorhuis-woonstel aangesien daar nie toegang tot 'n buite-area is nie.
Geen besoekers word toegelaat sonder dat vooraf toestemming verkry is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljee het sy eie ingang en 'n motorhuis met afstandbeheer en direkte toegang tot die woonstel. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuisie en 'n -leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het verhit- en eetgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die kamer het 'n gemakstoel en 'n platskerm-TV teen die muur. WiFi is beskikbaar. Die eenehid het nie toegang tot 'n buite-area nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode in die motorhuis-woonstel aangesien daar nie toegang tot 'n buite-area is nie.
Geen besoekers word toegelaat sonder dat vooraf toestemming verkry is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Bordeaux Crescent, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang