Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R150.00 per bespreking
Prys sluit in
- Studio on Main
-
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon met verhit-en-eetgeriewe.
Eenmalige skoonmaakfooi word eenheid skoongemaak voor aankoms en met vertrek.
Huisreëls
Saldobetalings moet 1 week voor inkloktyd via EFT aan die gasheer gemaak word.
Neem asseblief kennis dat 'n mikrogolfoond beskikbaar is vir die opwarm van maaltye en wegneemetes, asook koffie- en teemaakgeriewe vir gaste se gerief. Kook word egter nie in die ateljee toegelaat nie.
Jammer: Geen braaiplekke is beskikbaar nie.
Die ateljee is slegs vir betalende gaste, en geen besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere en kinders word nie toegelaat nie.
Beperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat die eienaars op die perseel woon en beskikbaar sal wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met omgewingsverwante advies.
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Geen harde geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang