Beskrywing
Studio Twenty8 is 'n moderne semiselfsorg-eenheid vir 2 in Burgersdorp net 800 m vanaf verskeie winkels en restaurante. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n slim-TV met internet wat toegang tot Netflix en YouTube bied. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook WiFi. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en ketel insluit.
Huisreëls
Gaste moet hul aanmeldbesonderhede gebruik vir stromingsdienste soos Netflix, Showmax en DStv. Die eienaars woon op die perseel saam met hul hond. Die Studio Twenty8-eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Family Room @ Studio twenty8 is 'n oopplan-eenheid wat slaapplek aan 4 gaste bied. Daar is 2 dubbelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n buite-area met 'n tafel en sitplek vir 4.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hul aanmeldbesonderhede gebruik vir stromingsdienste soos Netflix, Showmax en DStv. Die eienaars woon op die perseel saam met hul hond. Die Studio Twenty8-eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Murray Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang