+38
Selfsorg in Pretoria

Stukkie Hemel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Etienne T
Kort verblyf
3.8
Apr 2026

Ligging perfek. Vir 'n funksie nie aan te beveel nie. As jy net vir naweek wil kuier, is dit 'n goeie blyplek. Ons was vir 'n troue daar, bruid en bruidegom moes daar reg maak. Die huis is net op solar en van die grid af. Die krag hou egter nie die hele aand nie en sodoende is daar ook nie warm water in die oggend nie. Die krag kom eers weer so 8:30 aan en dit werk nie so goed vir 'n bruid wat net rustig wou bad en hare doen nie. Pap batterye hou nie baie van haardroeërs nie. Vir die prys wat jy betaal, wil ek nie hoor jy moet die ligte en TV afsit vroeg aand nie. Die onderste hek moet ook met 'n remote oopgemaak word. Dis nogal lastig as mense heeltyd kom en gaan, want jy moet elke keer saam hulle afbeweeg na die hek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

145 General Marais Road, Zwavelpoort, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b87eb9dd2ead2789a6894d1d8c1e66b42417a2649ee62d3bb2b9f6e24e310707c295b6c3a2c332510d406f38ccd1a716dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 14) 1 5 1 4 145 General Marais Road Zwavelpoort 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.838240100384 28.371090929578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang