+12

Stunning Studio at Millennial Umhlanga

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Park Way, The Millennial, uMhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stunning Studio at Millennial bied gemaklike, moderne akkommodasie in die hartjie van Umhlanga en is die ideale toevlugsoord vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die netjiese ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as 'n wasmasjien. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur.

Gaste het ook toegang tot die swembad en buite-eetarea, en veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Gateway Theatre of Shopping binne loopafstand, terwyl Umhlanga Main Beach 2.8 km weg geleë is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Park Way, The Millennial, uMhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Park Way, The Millennial, uMhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a705689153ef8034cc003a28ea14dde189d052eae4748b14eb64b26d0802b5264ca4d23079def7aa69d5adc071bbfa6aa50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 Park Way, The Millennial uMhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7207656 31.0688605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang