Stylish 1 Bed Millennial
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Park Way, Unit 326 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stylish 1-Bed Millennial is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Millennial-gebou in die hartjie van Umhlanga Ridge. Dit is naby Park Square, Gateway Theatre of Shopping en Umhlanga se strande, kroeë, boetieks en restaurante, wat dit perfek maak vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die kompleks bied uitstekende sekuriteit en spog met 'n swembad, klubhuis, koffiewinkel, wegneemetes, werksentrum, wassery, kapperswinkel, spa en skoonheidsalon. 'n Veilige toegewese parkeerplek is beskikbaar in die ondergrondse parkeerarea, slegs toeganklik via kode-invoer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Park Way, Unit 326 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Park Way, Unit 326 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang