5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27A Leyds Street, Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Suburbia is 'n gerieflike selfsorghuis in die klein dorpie Rustenburg in Noordwes. Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 5 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. 'n Kampkot is op versoek beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n linne en beddegoed en 'n elektriese waaier. Gaste moet asb. hul eie badhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. 'n Gasstoof en flitse is beskikbaar indien daar beurtkrag is. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike stoele en 'n TV.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is buite 'n stoep met sitplek en 'n braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lourentia
Danihelena ...
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27A Leyds Street, Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Suburbia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27A Leyds Street, Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang