Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

35% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 14 Jan 2026.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Sue casa 10, Lilliecrona boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sue casa is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n kompleks wat 'n uitsig oor die see bied in Manaba Beach.

Hierdie eenheid is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers gebruik die badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis spog met 'n asemrowende uitsig oor die see deur die groot vensters wat baie lig in die ruimte laat skyn. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwassr en 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV wat die volle DStv-pakket bied.

Die onderdakbalkon het sitplek buite en daar is 'n gasbraai. Hierdie eiendom het 'n lekker tuinarea met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fensham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sue casa 10, Lilliecrona boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sue casa 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
35 % AF
R 750 R 488
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
35 % AF
R 750 R 488
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
35 % AF
R 750 R 488
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Sue casa 10, Lilliecrona boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5e80182e9729e5f844f6e59106659e000bb2b2804e901f79a24217e9d3e9e3d79c0cc9dbe8f9ed9732d993b5682e1928aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R488 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Sue casa 10 Lilliecrona boulevard 78 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.8528308 30.3831863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang