+12
Sugarbird & Sam's House
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf ervaar nie beurtkrag nie aangesien hulle sonpanele gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

16A Van Riebeeck Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b9139357e4774cca6fbe91d42e2f6dbc21da605c56784ae910207f76d8b75b7fba41321e6a353e7768c7dfc4562b85530a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16A Van Riebeeck Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793859389813 20.11966012854

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang