Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R100.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Suidersee 1
- Selfsorg
- Suidersee 2
- Selfsorg
- Suidersee 3
- Selfsorg
- Suidersee 4
- Selfsorg
- Suidersee 5
- Selfsorg
- Suidersee 6
- Selfsorg
- Suidersee 7
- Selfsorg
- Suidersee 8
- Selfsorg
- Suidersee 9
- Selfsorg
- Suidersee 10
- Selfsorg
- Suidersee 11
- Selfsorg
- Suidersee 12
- Selfsorg
Huisreëls
- Groepbesprekings: Ons laat slegs groepbesprekings toe as die groep al 7 woonstelle in die binnehof bespreek. Indien daar meer is, kan gaste ekstra woonstelle bespreek.
Indien dit vir ons moontlik is, sal gaste toegelaat word om later te vertrek. Maar gaste moet navraag doen oor die beskikbaarheid van hierdie diens.
Skoonmaakdiens gedurende Desembervakansie is gratis.
Skoonmaakdiens buite die hoogseisoen is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Administrasiefooi word gehef.
Leerder- en studentegroepe moet asb. noem dat hulle 'n leerder- of studentegroep is, wanneer hulle navraag doen.
Geen partytjies of harde musiek en geraas word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Magersfontein Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang