Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks 29

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan gaste gestuur sal word sodra die deposito betaal is moet ingevul en met die bewys van betaling vir die terugbetaalbare breekskadedeposito teruggestuur word voor aankoms. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property gestuur is nie.
Die breekskadedeposito sal terugbetaal word binne 14 werksdae na die uitklokdatum, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die eiendom beskadig is, deur nalatigheid of nie, deur gaste of enige iemand anders, stem gaste in om vir die skade te betaal indien dit die breekskadedeposito oorskry.
Indien gaste by die eiendom aankom en vind dat daar reeds breekskade is, moet hulle die kantoor onmiddelik inlig.
Die breekskadedeposito sal gehou word en terugbetaal word in die bankrekening wat die gas voorsien.
Gaste moet die bankbesonderhede asb. per epos aanstuur.
Maak asb. seker dat die volledige uitstaande balans in die eienaar se bankrekening reflekteer ten minste 7 dae voor aankoms.
Moet asb. nie toelaat dat daar meer gaste in die eenheid is as waarvoor daar bespreek is nie. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie, sal hulle uitgesit word sonder kennisgewing en sonder terugbetaling.
Rook is verbode in enige van die eenhede, woonstelle en huise. Indien gaste in die eenheid rook sal die volledige breekskadedeposito verbeur word.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swem- en badhanddoeke
- DStv-dekodeerder insluitend die afstandbeheer en kaart.
- Skoonmaakmiddels en toiletpapier vir die duur van verblyf.
Indien skoonmaakdienste verlang word kan dit voor aankoms gereël word teen ekstra koste. Dit sal op versoek gereël word indien daar 'n skoonmaker beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie beskikbaar op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Die bestuurder en eienaar kan nie verantwoordelik gehou word vir enige ongerief wat deur gaste ervaar word weens toestande buite hulle beheer nie. Indien 'n toestel buite werking is, is die bestuurder en eienaar nie verantwoordelik vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R915
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R915
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e75916b247f1f7fa9f75817502961d61e261aabb7e946e55d0d5e857eb85a55e7c62308fa2091d36d771a05a87c876be1d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 61 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8312971632 30.3986561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem