4 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marine Drive, Unit 17 Summerseas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Summerseas on the Beach is 'n selfsorgeenheid in Gqeberha (Port Elizabeth) en spog met 'n uitsig oor die tuin. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n privaat vakansie.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die hoofslaapkamer en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die tweede gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die kombuis. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met 4 stoele en die sitarea het gemaklike sitplek voor die TV. Daar is ook 'n stoep met sitplek en 'n losstaande braai. Die stoep bied direkte toegang tot die gemeenskaplike tuin en gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie.
Die gemeenskaplike swembad kan deur gaste gebruik word en die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Aktiwiteite en besienswaardighede in die omtrek sluit die Addo-olifantpark, bootvaarte en staptoere in. Daar is ook koffiewinkels en restaurante in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Marine Drive, Unit 17 Summerseas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Summerseas on the Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marine Drive, Unit 17 Summerseas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang