Summerset
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Somerset Drive, Somerset Park, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Summerset bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat graag die Dolfynkus wil verken.
Die woonstelletjie bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 2 stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Inderani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 55 Somerset Drive, Somerset Park, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summerset het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Somerset Drive, Somerset Park, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang