6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 30 North Beach Road, 402 Sorgente, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sun, Sea and Views @ Umdloti Beach is 'n bekoorlike woonstel op die vierde verdieping. Die ligging is sentraal en dis 8 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 10 minute vanaf Umhlanga Rocks.
Hierdie selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis en sitarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die balkon bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en daar is 'n Weber-braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 North Beach Road, 402 Sorgente, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sun, Sea and Views @ Umdloti Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 North Beach Road, 402 Sorgente, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang