Selfsorg in Astonbaai

Sunbird House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

1. Rook is verbode in die huis en op die balkon. Sigaretstompies moet weggegooi word en nie op die gornd gegooi word nie. Versuim om dit te doen sal lei tot 'n aftrekking van die sekuriteitsdeposito.
2. Die eiendom word verhuur soos dit is en die gas kan nie bykomende meubels of toebehore verskaf nie.
Gaste mag ook nie meubels en toebehore rondskuif nie, tensy die eienaar daartoe ingestem het.
3. Asblikke moet voor vertrek leeggemaak word en sakke in buitedromme geplaas word.
Vullissakke moet uitgesit word soos deur die eienaar aangedui.
4. Die eienaar is nie verantwoordelik indien die gaste vind dat die huis, meubels en toebehore nie op standaard is nie. Foto's word aan die gaste verskaf om die huis en inhoud ten tyde van bespreking die beste uit te beeld.
5. Enige skoonmaak wat die gaste mag benodig gedurende die verblyf moet deur gaste self gereël word. Alle reëlings sal tussen die gaste en die diensverskaffer wees en die eienaar sal uitgesluit word van hierdie kontak, sonder enige betrokkenheid.
6. Die gaste sal met ten minste een stel sleutels kry.
7. Gaste word versoek om die gebruik van water en elektrisiteit tydens hul verblyf spaarsamig te gebruik.
8. Geen troeteldiere word toegelaat sonder vooraf reëling met die eienaar nie.
9. Die aantal gaste mag nie die getal oorskry soos ooreengekom in die kontrak sonder vooraf reëling met die eienaar nie
10. Gaste bewoon die eiendom op eie risiko. Nie die eienaar of die agentskap kan verantwoordelik gehou word vir enige verlies van items en/of besering nie.
11. Gaste en besoekers moet geraas tot 'n minimum beperk om nie die bewoners van naburige eiendomme te steur nie - veral gedurende nagure 23:00 – 08:00, en met aankoms en vertrek.
12. Partytjies en groot byeenkomste van enige aard is streng verbode by die verbyf en enige klein byeenkoms moet voldoen aan ander reëls wat gestel word rakende geraas, die buurt en besoekersgetalle.
13. 'n Breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word. Die sleutels sal nie oorhandig word indien die breekskadedeposito nie betaal is nie.
14. Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word, indien daar geen skade aan eiendom is nie en gaste by huisreëls gehou word.
15. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie aangesien daar 'n woonstelletjie langs die huis is. Die woonstelletjie het 'n aparte ingang en tuin en gaste het dus algehele privaatheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 13)
Bespreek

14 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76568905a62ee3ea5e5d02cd7519aec89605a950514f8bf4967489019d66f22599a34af12a32dd787772729fcf2543ba4fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 13) 5 5 1 5 14 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.08212265857 24.911640067587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang