4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Jetty Street, Calchecter, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sundays River Cottage - Fish Eagle is 'n knus selfsorg-eenheid in Colchester, net 'n kort entjie van die Suidelike Poort van die Addo Elephant Nasionale Park. Hierdie rivieroewer-toevlugsoord vorm deel van die Addo Accommodation-portefeulje, wat 'n verskeidenheid verblyfopsies en buitelugaktiwiteite bied vir gaste wat 'n rustige wegbreek naby die Sondagsrivier soek.
Die kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die oopplan-leefarea beskikbaar is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n oordekte patio met 'n piekniektafel. Gratis parkering op die perseel is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit in riviervaarte, sandplankry, kanovaart en begeleide safari's na die Addo Elephant Park. Gaste kan ook maaltye geniet by die A Taste of Africa-restaurant op die perseel, wat 7 dae per week oop is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karl Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 75
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Jetty Street, Calchecter, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Sundays River Cottage - Fish Eagle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Jetty Street, Calchecter, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang