Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Colchester

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Colchester van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Colchester besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colchester.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colchester akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colchester Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colchester Akkommodasie

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë. Verblyf word gebied in 2 selfsorgeenhede. Die eerste eenhe...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville, Colchester

The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sa...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 870
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Al...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cannonville, Colchester

Addo Gateway Lodge is 'n gastehuis met 'n ideale ligging naby die hoof-wildparke in die dorpie Cannonville. Die lodge is aan die oewer van die beeldskone Sondagsrivier in die Colchester/Addo-Suid omgewing en is die ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Colchester

Parkview Akkommodasie bied lieflike tente en kamers en is 4 km vanaf Colchester. Dis naby die suidelike ingang van die Addo Olifant Nasionale Park. Dié oord bied gaste 'n keuse van 3 kamers in die hoofgebou en 5 t...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville, Colchester

38onMontagu bied verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en is in Colchester naby die Sondagsrivier geleë. Dit is die perfekte plek vanwaar die omliggende omgewing en Addo Olifantpark verken kan word. Die rivie...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Addo Park Sundays River House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis 70 m van die oewer van die Sondagsrivier af. Die huis is in Colchester, 61,3 km van die Addo Olifantpark af. Die huis beskik oo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville, Colchester

Nukakamma River Lodge is aan die oewer van die Sundaysrivier in Colchester, langs die Groter Addo-roete geleë. Dié area bied skilderagtige natuurskoon, en die vloeiende water van die Sundaysriver en die wit sanddu...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Chante's Self-catering Accommodation is in Colchester, op die oewers van die Sondagsrivier, geleë. Verblyf word gebied in 4 kamers waarvan sekere van hulle kombuise het wat vir selfsorg toegerus is. Die 4 kamers i...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville, Colchester

Nukakamma Gastehuis en selfsorgwoonstelle is geleë in Colchester, in die hartjie van die Sondagsriviervallei. Gaste word verwelkom in die wonderskone Oos-Kaap met sy oorvloedige natuurlewe, ryk plantegroei en kult...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Colchester akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za