Beskrywing
Swallow is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders 4 tot 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt word tussen 07:30 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunbird is 'n selfsorgkamer op die onderste verdieping met 'n aparte ingang. Die kamer het 'n enkelbed, 'n en suite-stort en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskassie. Daar is 'n TV met satellietkanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders 4 tot 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt word tussen 07:30 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kingfisher is 'n suite op die onderste verdieping en het toegang tot al die geriewe. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en is ideaal vir 'n kind. Ander geriewe sluit 'n TV met satellietkanale, koffie en tee in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders 4 tot 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt word tussen 07:30 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Weaver is op die onderste verdieping en het toegang tot al die geriewe. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Slaapbank vir 'n kind 13 jaar of jonger is beskikbaar. Die kamer het 'n TV met satellietkanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders 4 tot 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt word tussen 07:30 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fish Eagle is 'n ruim suite op die boonste verdieping. Dié luukse suite het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind 13 jaar of jonger. Die en suite-badkamer het 'n bad en aparte stort. Daar is ook 'n sitkamer en privaat balkon. 'n Mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe is in die leefarea beskikbaar. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met satellietkanale en 'n plafonwaaier. Die sitkamer het skuifdeure na die balkon met 'n uitsig oor die tuin en die Sondagsrivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders 4 tot 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Ontbyt word tussen 07:30 en 09:00 bedien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Wellington Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang