+20
Selfsorg in Wes-Rand

Sunlit Retreat Constantia Kloof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anzelle V
1 nag
4.6
Feb 2026

Die kamer was ideaal vir wat ek nodig gehad het. 'n Oornag met 'n gemaklike bed. Ek het 'n plek nodig gehad om te slaap en dit was presies wat ek gekry het. Netjies, daar was 'gesinslewe geluide', dis is dus nie ideaal as jy absolute stilte soek nie (dit het my glad nie gepla nie en jy sal dit moontlik ook nie hoor indien die TV aan is nie). Die kamer is aan die agterkant van die huis aan die kombuis se kant. Ek het nie die swembad gesien nie, maar ook nie behoefte tot die swembad gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tinashe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Linda Street, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7843b13b00e40f0d8a38ee04db0589fd26bc43b11f6d60f5b12c8da45878bd4b11cfa8f975add20864167d796eec80d3f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Linda Street Constantia Kloof 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.143499987996 27.897982523943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang