+20
Selfsorg in Wes-Rand

Sunlit Retreat Constantia Kloof

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Linda Street, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Sunlit Retreat Constantia Kloof is 'n privaat kamer wat 'n gemaklike oornagplek in die lowerryke voorstad Constantia Kloof, Roodepoort, bied. Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat, aparte ingang.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid sluit 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n TV vir vermaak in.

Die eenheid het lugversorging en bied veilige parkeerplek in 'n motorhuis. Die eiendom is volledig sonkrag-aangedrewe en word ondersteun deur 'n boorgat vir waterrugsteun. Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde swembad.

Die eenheid is binne loopafstand van Florida Junction en ongeveer 5 minute se ry vanaf Clearwater Mall en die UNISA Florida-kampus, wat dit 'n gerieflike opsie maak vir beide kort en langer verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 19 Linda Street, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Linda Street, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7843b13b00e40f0d8a38ee04db0589fd26bc43b11f6d60f5b12c8da45878bd4b11cfa8f975add20864167d796eec80d3f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 Linda Street Constantia Kloof 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.143499987996 27.897982523943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang