Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Sunplace West
- Selfsorg
- Sunplace South
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. die verblyf en ander gaste met respek behandel.
Geen geraas of harde musiek tussen 22:00 en 07:00 nie.
Geen buitensporige gebruik van alkohol nie.
Rook word slegs in die rookareas toegelaat.
Kinders moet asb. op die uitsigplatform onder toesig gehou word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang