+22
Selfsorg in Muizenberg

Sunrise Paradise Empire Penthouse

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Road 96, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunrise Paradise Empire Penthouse is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in die Empire-woonstelgebou in Muizenberg. Dit akkommodeer gerieflik tot 4 gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens, en die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, kompleet met kaste en linne. Die tweede slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n haardroër. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n oond, gasstoof, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n lugbraaier in. Daar is 'n knus leefarea met 'n slim-TV en klankstelsel, wat as 'n praktiese werkspasie kan dien indien nodig. Die eiendom bied veilige ondergrondse parkeerplek, gratis WiFi met UPS-rugsteun, en 'n verbintenis tot die gebruik van ekovriendelike badkamerbenodigdhede en skoonmaakprodukte.

'n Privaat balkon met skilderagtige uitsigte oor Muizenberg stel gaste in staat om te ontspan en die skoonheid van die omgewing in te neem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Beach Road 96, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 240
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 240
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 240
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach Road 96, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02570c70318476ddf8dfb3224bd5ed8ab94d7a0c4c0698584e34b755044081a9bc1e9b58da891fdd6e087b790d10ef4e8731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 240 per nag, vir 4 mense Beach Road 96 Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1079968 18.4696134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang