+28
Selfsorg in Muizenberg

Sunrise Villas 91

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2026

Uiters onaangenaam. Nee, plek is klein, badkamer so klein 70cm x 1.2m met 'n kassie oor wasbak dat jy dit glad nie kan gebruik. Geen gemaklike stoele nie, slegs 1 klipharse regop sitbankie. Gevra om te kanselleer, hulle weier. Fotos is misleidend. Gewone 1 slaapkamer woonstel op 3de vloer sonder hysbak. Trappe verweer. Konstruksiewerkers skree vir mekaar. Parkering oop, skudnet gehawend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Agents Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 842

Op LekkeSlaap 17 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 St Davids Street, Costa Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb288999ff613bfbd812ea1649e21d8db0f0a30d97f6f9f37e456e7fc4ad7d49549c039f4eda6edf2a0ce7b7b3cc2dd75e30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 1 St Davids Street Costa Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.101531975724 18.48168253629
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang