+39
Selfsorg in Olifantkus

Sunset Safari Camp @ Hluhluwe Game Park

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

'n Goeie basis vir Hluhluwe en selfs St Lucia. Dis ideaal geleë om Hluhluwe reservaat te verken. Dis minder as 2 km van die Memorial Gate-ingang en mens kan van jou stoepie af in die reservaat sien. Die eenheid is goed toegerus vir selfsorg, gerieflik en netjies. Dis omtrent 'n uur se ry na St Lucia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Veilig, gerieflik, vriendelike ontvangs en skoon. Dit is 'n baie lekker plek om te bly, die naaste plek aan die wildtuin. Baie veilig, netjies met 'n mooi uitsig oor die wildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

P453, Kwanompondo, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe07c8fcad4b4fa92e0f719ae9570c5946872572198c39501755b32fe4af56f79c8148c40a74cb71efc3416196358143a73eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 P453 Kwanompondo 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.055298 32.140464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang