Sunset Sky @ Lesvos 17
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Lesvos Close, Cylpso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Sky @ Lesvos 17, geleë in die kusgebied van Langebaan, bied elegante akkommodasie binne loopafstand van die strand.
Die pragtige huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die volgende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en spog met en suite-badkamers met 'n stort en toilet. 'n Gaste-toilet is beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ketel. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die opwaskamer beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ontspan in die vermaaklikheidskamer, wat ruim sitplek en 'n binnenshuise braai-area bied.
Buite kan gaste 'n verfrissende duik in die sprankelende swembad geniet. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Mykonos Casino 2.6 km weg en Laguna Mall is 2.3 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Lesvos Close, Cylpso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Lesvos Close, Cylpso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang