Selfsorg in Mpumalanga

Sunset Valley Highland Springs

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was heerlik. Alles geniet. Wat 'n heerlike plek om te ontspan en so naby, slegs 'n uur en 'n half van Pta! Rustig met onvergeetlike sonondergang. Alles wat ons nodig gehad het. Ons het die stilte en rustigheid waardeer. Goeie damme vir visvang en lekker gestap. Genoeg bokke en voëls, selfs 'n jakkals oordag gesien. Honde kon in die omheinde area, by die huis, heerlik rondhardloop sonder om oor hulle te worry. Baie dankie. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Vogelstruispoort Road, Weltevreden, Belfast, 1100, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3383182e099339919cb325545d7dd4b0fb5b4368e462140de38da2689bdef0ce62dd29bc430f4acb0c1ee38b316f7873adb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Vogelstruispoort Road Weltevreden 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.763345169234 30.061083597736
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang