- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 219 Union Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Sunset View is in Riviera, Pretoria, geleë op 'n heuwel met skouspelagtige uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset View bied gemaklike, bekostigbare akkommodasie en huisves al die afgelope 28 jaar mediese studente van Nederland, die VK, VSA, Duitsland, België, sowel as toeriste van regoor die wêreld. Sunset View is naby 'n aantal goeie restaurante, teaters en winkelsentrums, en is 500 m van Steve Biko Akademiese Hospitaal af.
Basiese, skoon en bekostigbare akkommodasie word aangebied in enkel-, tweeling- of dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het pragtige uitsigte oor die tuin en stad onder. Gratis hoëspoed-WiFi is beskikbaar.
Gaste in die eenheid het toegang tot 'n gedeelde, volledig toegeruste kombuis en wassery, 'n swembad met lapa en braai-area. Gratis parkering is beskikbaar. Lughawe- en stadsvervoer kan volgens afspraak voorsien word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 219 Union Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Sunset View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
219 Union Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang