Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Wes-Rand

SunsetSunrise Country Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kowie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Puik. Sal altyd aanbeveel en hoop om weer te gaan. Puik en skoon geriewe. Kombuis ten volle ingerig. Goeie eetplekke naby. Pastor, die opsigter, was puik, vriendelik en altyd beskikbaar om te help. Die regte persoon vir die werk. Was baie behulpsaam en het ons gekontak om seker te maak of alles reg is. Tydens foonoproepe was hy baie vriendelik en bereid om alles te doen om ons verblyf lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jody
SunsetSunrise Country Farm
Thank you very much for your kind comments. Having guests like you made our work hosting you and your loved ones an absolute privilege. Will share your experience with Pastor. Best wishes to you for 2026 and we look forward to hosting you again in the near future.

Chane S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig, mooi en sal vir seker weer gaan. Baie lekker gebly, die bed kon beter wees en kort net 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brumilda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Luuks, lekker en bekostigbaar en naby baie lekker plekke. Dit was werklik 'n aangename ervaring. Dit is selfs beter as wat die foto's beskryf. Dit is baie ruim en die 5 kinders het 'n lekker tyd gehad. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en die eienaar het self kom inloer of alles in orde is. Ek kan dit sterk aanbeveel en gaan geniet 'n rustige naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jody
SunsetSunrise Country Farm
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is verheug dat u verblyf en die kinders se tyd hier so aangenaam was. U is altyd welkom terug vir ’n rustige wegbreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jody Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Hekpoort West Road, Portion 272, Krugersdrop, 1791, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA177d6d27ef8555a13dbe8df16e40141846d906c4353da9127e44d9993ff6d1463f1de1424a163a589af60d005d3528021d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 3 Hekpoort West Road, Portion 272 Krugersdrop 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.925350359916 27.598931028657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang