Surfside C10
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Bellamont Road, C10 Surfside Complex, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Surfside C10 is 'n woonstel vir maksimum 6 gaste op die grondverdieping in Umdloti Beach, KwaZulu-Natal. Dit bied 'n asemrowende see-uitsig met die gedruis van die branders in die agtergrond.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Oop parkeerplekke is op die perseel beskikbaar op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Die kompleks het elektriese heinings en sekuriteitswagte by die in- en uitgang wat 24 uur beskikbaar is. Surfside is ideaal vir gesinne met kinders en spog met 'n groot, gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan.
Umdloti het 3 strande met lewensredders, 'n getypoel en baie rotspoele vol seelewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 35 Bellamont Road, C10 Surfside Complex, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Bellamont Road, C10 Surfside Complex, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang