4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Barnato street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Susanna selfsorgwoonstel is 'n selfsorgeenheid in Hadisonpark, Kimberley, wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis-, eet- en leefarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n etenstafel, sitplek en 2 losstaande waterverkoelers.
Gaste het toegang tot 'n braai-area met buitesitplek, gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die perseel is naby skole en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Juanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Barnato street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Susanna selfsorg woonstel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Barnato street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang