4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Omukwa Street, Swakopmund, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Swakopmund Ana's Inn is 'n lieflike selfsorg-meenthuis in Swakopmund. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n klein gesin of sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het 2 slaapbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en die eenheid het ook 'n alarmstelsel. Die verblyf is 'n kort entjie vanaf die strand, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Omukwa Street, Swakopmund, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Swakopmund Ana's Inn het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Omukwa Street, Swakopmund, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang