Swallow - Hills and Dales Accommodation
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Swallow is geleë op 'n plattelandse eiendom van drie en twintig hektaar in Lanseria, Gauteng. Die eenheid is tussen tuine met uitsigte oor die rivier en omliggende heuwels geleë en bied privaat verblyf in 'n landelike omgewing.
Die eenheid bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Erkervenster in die slaapkamer kyk uit oor die rivier en die omliggende landskap. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n rusbank en 'n TV met DStv in. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in braaigeriewe met 'n vuurpan en 'n klein voorraad hout. Sonkrag ondersteun ligte, WiFi en TV tydens kragonderbrekings, en gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Besienswaardighede binne twintig kilometer sluit in die Leeupark, Sterkfontein-grotte, Maropeng-besoekersentrum, Wondergrotte en Hartbeespoortdam, wat watergebaseerde aktiwiteite en restaurante bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 64
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 4 Ashanti Road, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang