Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Tuinroete

Swartklip Game Lodge

SPRINGBOK - Comfort King Suite
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Balans van gerief en luuksheid beskryf die Springbok suite. Die keuse van 'n Super-Koning bed of 2 x ¾ beddens vir jou beste nagrus in sagte linne. Die ensuite badkamer het beide n stort en 'n bad. Die kamer het 'n lugversorger eenheid en 'n mini-yskas met komplimentere water, koeldrank en alkoholiese drankies. Daar is 'n ketel en 'n Nespresso-masjien vir tee en koffie met tuisgebakte beskuit om te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
ELAND - Luxury King Room
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Natuurlike lig stroom deur die vensters van die Eland Suite. Die keuse van 'n Super-Koning bed of 2 x ¾ beddens. Die ensuite badkamer het 'n stort en die slaapkamer het 'n kaggel vir daardie koel winteraande. Die kamer het 'n lugversorger eenheid en 'n mini-yskas met komplimentere water, koeldrank en alkoholiese drankies.Daar is 'n ketel en 'n Nespresso-masjien vir tee en koffie met tuisgebakte beskuit om te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
GIRAFFE - Luxury Loft Room
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Giraffe suite is 'n dubbel verdieping kamer met 'n spiraaltrap so reg uit 'n sprokie wat jou na die slaapkamer neem. Die uitsig vanaf die privaat balkon is oor die wildkamp en vele diere kan by die watergat gesien word. Die kamer bied 'n dubbel XL bed en die ensuite badkamer het 'n stort. Die kamer het 'n lugversorger eenheid en 'n mini-yskas met komplimentere water, koeldrank en alkoholiese drankies.Daar is 'n ketel en 'n Nespresso-masjien vir tee en koffie met tuisgebakte beskuit om te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Balkon
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Balkon
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
BOKMAKIERIE - Standard Queen Room
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Bokmakierie Suite bied 'n Koninging-bed en die ensuite badkamer het 'n stort. Die kamer het 'n lugversorger eenheid en 'n mini-yskas met komplimentere water, koeldrank en alkoholiese drankies.Daar is 'n ketel en 'n Nespresso-masjien vir tee en koffie met tuisgebakte beskuit om te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rietdak Huisie - 2 Slaapkamer Huisie
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Rietdak Huisie kan 4 persone akkomodeer, ideaal vir familie en vriende. Daar is 2 x slaapkamers, elkeen met 'n koninging-bed en slegs een badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig ingerig en het ook 'n binne braai. Daar is 'n gemaklike sitkamer om aande rustig binne te spandeer. Die kombuis het 'n mini-stoof/oond, mikrogolfoond, Yskas met vries gedeelte en 'n ketel. Gaste kan hulle etes by die kombuistafel geniet of buite onder die stoep met 'n uitsig oor die watergat waar die diere gereeld vergader. Die buite braai is toegerus met hout, vuuraanstekers en 'n braai rooster. Die Huisie het geen TV of wi-fi opvangs, slegs die geluide van die natuur. Ligte skoonmaakdienste beskikbaar elke tweede dag.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Oond
Stoof
Elektries
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
ZEBRA - Luxury King Suite
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Groot, gemaklik en luuks. Die Zebra Suite bied 'n Koning XL bed, 'n kaggel vir daardie koel winter aande. Die ensuite badkamer het beide stort en 'n bad. Die kamer het 'n lugversorger eenheid en 'n mini-yskas met komplimentere water, koeldrank en alkoholiese drankies.Daar is 'n ketel en 'n Nespresso-masjien vir tee en koffie met tuisgebakte beskuit om te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Kaggel
Verwarmer
Toeganklikheid
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Off the R305, Swartklip Game Farm, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6aca4bc9b6b1eaead8fb25800e3c48e9dcfc44bb8fb870291f8e4507c13849eda62ca5309fc7c7c61f7ebbfa27ee42e8d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R305 Swartklip Game Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.220584567072 21.403074556788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang