Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste mag die aangewese parkeerplek gebruik, asook enige area deur die besoekershek se ingang, insluitend die privaat stoep en buite-eetarea. Gaste mag nie die privaat ingang na die huis aan die linkerkant van die motorhuisdeure gebruik nie (bord met "privaat" op). So ook nie die tuin buite die woonstel se omheinde stoep deur die besoekershek se ingang nie.
Die woonstel het 'n rugsteun-sonkragstelsel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Sultana Street, Steynsrust, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang