+7

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Swiss Cottage bied gerieflike verblyf in 'n ruim eenheid in Nieuwoudtville, Noord-Kaap, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 is langs die kombuis beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n braai-area en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chris J Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Swiss Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 4)
Bespreek

116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA496c8bc6d7f388d8dd600cdcc3ffda834c0836419209ea3a77ac9e74dd579334de85067f57ffe51d38717f6024955e5d2a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 116 Nassau Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.376874086315 19.11935269432
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang